| Modulekode | FIP 702 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
| Module-inhoud | Fisiologie van die integrasie van handfunksie; breinplastisiteit; pyn. Regenerasie van vel, been-, spier- en senuweeweefsel; infeksie; inflammasie. |
| Modulekrediete | 10.00 |
| Programme | |
| Kontaktyd | 1 lesing per week |
| Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
| Akademiese organisasie | Fisiologie |
| Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App